Robert Downey jr.

Robert Downey jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Downey in 2014 op die San Diego-rolprentfees.

Geboortenaam Robert John Downey jr.
Geboorte 4 April 1965 (1965-04-04)
Aktiewe jare 1970-tans

Robert John Downey jr. (gebore op 4 April 1965)[1] is ’n Amerikaanse akteur. Sy loopbaan het groot sukses in sy jeug ingesluit, gevolg deur ’n tydperk van middelmisbruik en regsprobleme, en ’n terugkeer na kommersiële sukses in sy middeljare.

  1. "Robert Downey Jr. Biography" (in Engels). The Biography Channel. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 26 April 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search